Loading... Please wait...

Michelle Botha

Michelle Botha

Artist Profile

Actress, Singer, Presenter, Writer, Director

 

Date of Birth: 12 May 1975

Height: 1.69m  Hair: Brown  Eyes: Hazel

Drivers License: Yes

 

Languages: Afrikaans, English

Skills: Singing, (Dramatic soprano with coloratura notes), Voice Artist, Presenting, Guitar, Writing, Directing, Drama Teaching

 

Michelle Botha het haar studies BA Drama Hons (cum laude) klaar gemaak aan die Universiteit van Tswane in 1998. Sy’t die vermaaklikheids wereld betree met skole toer programme. Haar eerste hoof rol was Mother Superior in The Sound of Music vir Packed House. Daarna het menige verhoog rolle gevolg. Sy’s genomineer vir ‘n Naledi vir haar vertolking van die rol as die hoender teenoor Von Gardner in Packed House se Jock of the Bushveldt. Onlangs was sy te sien teenoor Norman Anstey as die Lady of the Lake in Spamalot vir die Johannesburg Theatre. In Sleeping Beauty 2016 was sy die nare Fee Kakemella Khakibos.Op tv is sy  bekend vir haar vertolking van die rol Cornia in Getroud met Rugby en in internationale films speel sy teenoor Jennifer Hudson in die film Winnie. 

Sign up to our newsletter

Share with us

Facebook

Recent Updates