Loading... Please wait...

Jacques Gombault

Jacques Gombault

Artist Profile

Actor, Presenter, Filmmaker

 

Date of Birth:30 September 1969

Height:1.84Hair Colour: Brown  Eye Colour: Brown

 

Languages: Afrikaans, English

Skills: Presenting, Voice Artist, Sports: Spearfishing, Swimming, Producing

 

AWARDS:

2009 – ATKV Best African Television Actor (Kruispad)

 

Biography:

Jacques Gombault was born in Pretoria and after Matriculating at HTS John Vorster he studied Drama at Tuks University.

During his second year he appeared in 3 TRUK productions , Kalkoen se Kind, Die Groot Wit Roos, and Vat hom Flaffie alongside some of the biggest Theatre names like Cobus Rossouw, Sandra Prinsloo, Jana Cilliers and Brümilda van Rensburg.

Jacques’s first TV appearance was in 1995 in Deon Opperman’s Jackpot. In 1996 he appeared in Hoe Later hoe kwater at TRUK and also appeared in the action film Operation Delta Force alongside international actors such as Jeff Fahey, Ernie Hudson and Joe Lara, surely not a film for the connoisseur but loads of fun to work on.

Over the years he paid his dues by appearing in numerous Cameo roles in many productions such as Laksman , Egoli and 7de Laan. The role that brought him fame was that of “Robert Gouws” in Kyknet’s Song vir Katryn. After the acknowledgment he received for this role he vouched to make each character unique and proof thereof are the following roles that he appeared in: “Hendrik” in Hart van Staal, “Daniel” in Dit Wat Stom Is, “Danny” in Dryfsand, “Billy” in Isidingo, “Herman” in Erfsondes, “Andries” in Kruispad and “Blackie” in Getroud met Rugby.

His film credits include Lien se Lankstaanskoene, Hartsbegeertes, Long walk to Freedom, Million Colours, Winnie, Mrs Mandela, The Bang Bang Club, District 9, Skin, Ouma se slimkind and Jerusalema, only to name a few.

Jacques is also part of Butterfly Productions.

 

MC

Jacques Gombault se eerste TV rol na sy BA Drama (Honeurs) Studies by Pretoria Universiteit was in Deon Opperman se “Jackpot” in 1995. In 1996 speel hy in die Amerikaanse aksie prent “Operation Delta Force” saam met internasionale sterre soos Ernie Hudson, Joe Lara en Je Fahey. Hierna volg verskeie kamee rolle in TV produksies soos, Egoli, 7de Laan, Laksman, Isidingo en Villa Rosa. Sy groot deurbraak kom in 2002 met die rol van Robert Gouws in Kyknet se “Song vir Katryn.” Waarna rolle met meer substansie gevolg het, soos Daniel in “Dit wat Stom is,” Danny in“Dryfsand,” Herman in “Erfsondes,” Andries in “Kruispad” en meer onlangs Blackie in “Getroud met Rugby.”

Op die verhoog het Jacques ook al in verskeie produksies gespeel soos “Die Groot Wit Roos” in 1989, “Hoe Later Hoe Kwater” in 1996, die immer gewilde “My vrou se man se vrou,” in 1999 en 2002 en in 2009 speel hy ook in die suksesvolle musiekblyspel “Ons vir Jou.

Op internasionale vlak speel Jacques ook in verskeie lm en TV produksies soos “Coup (BBC),” “Skin,” “District 9,” “The Bang Bang Club” en Darryl Roodt se “Winnie.” Die hoogtepunt van sy loopbaan het egter gekom toe hy in 2009 die ATKV prys gewen het vir die beste Afrikaanse TV akteur vir sy vertolking van Andries in Kyknet se “Kruispad.”
Sy Geestelik Inslag

Sy geestelike groei het hand aan hand gegaan met sy ontwikkeling as akteur en dit was onvermydelik dat die twee sou ontmoet. Nadat hy in 1993 in ‘n kerkproduksie gespeel het wat die voorblad van die Rapport koerant gehaal het het dit hom geinspireer om sy Honeurs graad te doen oor Kerkdrama. Hy voltooi sy verhandeling, “Aspekte van Drama in die oorbrugging van die kommunikasie gaping in die Erediens” Cum Laude aan die einde van 1995.
As Opleier en Regisseur

Die ervaring wat hy opgedoen het voor die kamera het hom laat besef hoe swak sy opleiding hom voorberei het op die eise wat kamera werk aan hom sou stel. Dit is met dit ingedagte dat hy ‘n kursus ontwikkel het om juis aspirant akteurs op te lei vir toneelspel voor die kameras. Hy wou egter nie opleiding gee voordat dit wat hy het om te leer nie eers vir homself as akteur werk nie. Dit was dus eers in 2005 dat hy begin het om akteurs op te lei om vir die kameras te speel.

‘n Logiese uitvloeisel hieruit was dat hy en Renate sou begin het om hulle eie produksies te maak en het tot op hede al twee films geproduseer wat hulle in dvd formaat versprei. Die eerste film, Lang Gras (‘n pa seun avontuur) is in 2007 vervaaardig en die tweede filmSimson het nie ‘mucles’ gehad nie (handel oor boelies) is in 2010 vervaardig. Die films is egter nie net bloot vir vermaak nie. Dit is moderne gelykenisse. Saam op dvd is daar ook ‘n geestelike boodskap wat op jonk en oud gerig is. Jacques sal sê dat gehore (meer nog kinders) in die postmoderne tyd met prentjies leer! Amerika gee vir die samelewing realistiese weerwolwe, vampiere en “transformer” robotte. Jacques besef dit kan net help as ons die goeie nuus ook met prentjies begin vertel. Hy wil Christenskap weer “cool” maak vir kinders.
As Spreker

Jacques Gombault beskou homself as ‘n impak speler. Wat die impak so groot maak is dat hy vanuit sy getuienis bedien en sy films visueel beklemtoon wat hy leer. Die feit dat hy akteur is maak ook vir hom deure oop oor die kerkgrense heen. Van die APK Kerk In Lichtenburg, NG Kerke, Pinkster Kerke, Charismatiese kerke, kampe tot by die Poison Rally in Rustenburg. Op die website kan ‘n mens gaan na terugvoer om te kyk watter impak sy films en sy optredes tot nou toe al gehad het.

 

Sign up to our newsletter

Share with us

Facebook

Recent Updates